Betekenis Van Kersfees
Toepassing Vir Ons
Maak plek vir Jesus.
Stel jouself tot Sy beskikking.
Joh 3:16
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy
eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.