Stap Die Pad Van Die Kruis
CHRISTUS WAS ONS VOORBEELD
Heb 4:15
Want ons het nie ‘n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.
Sien Christus: Volmaak / Heilig / foutloos / suksesvol / nog nooit gefaal nie
Paulus beskryf Christus : Hoëpriester, Medelye het met ons swakheid
(stryd / las / versoekings). Was ook versoek, maar nie gesondig.