Gee Die Eerste Tree
ELKE GELOWIGE IS GEROEP
1 Pet 4:10
Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.
1 Kor 3:9 (AFR)
Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.
1 Kor 3:9 (AMP)
For we are fellow workmen (joint promoters, laborers together) with and for God;