Vermeerder Die Salwing – Deel 2
DEFINISIE VAN OFFERS
Luk 17:10 – So ook julle, wanneer julle alles gedoen het wat julle beveel is, sê dan: Ons is onverdienstelike diensknegte, want ons het gedoen wat ons verplig was om te doen.
Offer: Meer te doen, meer te gee as wat van jou verwag
word.
“When your life involves personal lost and personal suffering for the sake of Christ”
Jesus as voorbeeld !!!