Pastoor Danie, Annelie, Marco en Maritz van der Westhuizen
Reinhard Dreyer
Reinhard Dreyer is die hoof van die musiek department.
Die Volle Evangelie Kerk het vier orkeste wat elke week roteer. Afrikaans en engels, ou en nuwe, tradisioneel en alternatief word bedien.
Shallmain Dafel
Die sondagskool is een van die prioriteit bedienings van die Volle Evangelie Kerk, dit strek van voorskool tot Gr 11.
Die visie is om elke kind aan Jesus voor te stel en hulle geestelike beginsels te leer.