Reinhard en Miranda Dreyer – Koördineerders van die Family Foundation International. Ons bied dienamiese lewens veranderende kursese aan wat al baie mense se lewens verander het.
Die volgende kursese is deur die jare beskikbaar:
1. Ancient Path 1 & 2
2. Overcoming Anger
3. Covenant Of Marriage
4. Abiding Under Authority
5. Jesus Wonderful Counsellor
6. Foundation for Financial Freedom
7. Questions For Men and Woman
Die Woord
EFESIËRS 6:12 AFR83 – Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.
JOHANNES 4:37 – 38 AFR83 – Hier is die gesegde waar: ‘Die een saai, en die ander een maai.’ 38 Ek het julle gestuur om ‘n oes in te samel waaraan julle nie gearbei het nie. Ander het gearbei, en julle pluk die vrug van hulle arbeid.”
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.

Wat Jy Gaan Leer:
- Hul Sekulere Lewe
- Hulle Kerklike
- Agtergrond
- Ons Kerk
- Getuienis
- Twee Vrae
Wat Is ‘n Geestelike Bediening?
‘n Geestelike bediening is ‘n spesiale vermoë of eienskap wat deur die Heilige Gees gegee word aan elke lid van die liggaam, volgens die genade van God, om gebruik te word binne die konteks van die liggaam van Christus.
Wat Jy Gaan Leer:
1.Voedsel laat my groei
2. Groei intiem – gebed
3. Die taal van ‘n gelowige
4. Die gesag van die gelowige
Waarom Bid?
Liefdesverhouding Met God = Hooglied 2:16. God begeer dat ons gemeenskap met Hom sal geniet. Hy verlang daarna om deur ons liefde bedien te word.
Wat Gebeur Na Die Doop?
Moet aktief in gemeente betrokke raak (Bybelstudie ens.) Uiteinde = Dissipelskap (Matt. 28:19)
Dit wat ‘n mens is (hede) en dit wat ‘n mens gaan wees (eindbestemming) word bepaal deur keuses.
Keuses het baie groot krag krag.Alles wat in ons lewens gebeur, sukses of mislukkings het begin met ‘n besluit.
Ons eindbestemming word deur keuses bepaal.
Eienskappe Van ‘N Persoon Met ‘n Gopeie Selfbeeld:
- Is meer aktief in die samelewing
- Is meer kreatiefVoel positief oor hulleself
- Goeie menseverhouding
- Sien God as liefdevol
Bely en breek as jy skuldig is.(spreuke 28:13)
Vermy seksuele onsedelikheid.
Sluit ‘n vennootskap met iemand.
Sluit ‘n vennootskap met god.
Jy ontwikkel invloed deur jou menseverhoudings te verbeter!
’n Leier kan baie foute in sy mondering hê, maar wanneer menseverhoudings ontbreek, faal die leier.
Posisionele Vlak
Verhoudingsvlak
Resultate Vlak
Voortplantingsvlak
Menswees / Respek Vlak