Waar ons jongmense betrek en vir hulle n plek van aanvaarding gee.
Ons as ‘n span jong volwassenes vorm deel van die leierskap en bedieningspan.
’n Fyn balans tussen geestelike en sosiale aktiwiteite word gehandhaaf.
Jeug aktiwiteite sluit in lof en aanbidding, woordbedienings aande, speletjie-aande en uitstappies in.
*Neem asb kennis dat die ouderdoms groep is vanaf 12 jaar oud.*